Afrikaans: Uitbeelding van Cilliers se voordrag van die gelofte voor die sowat 400 voortrekkers op 9 Des. 1838 aan die Wasbankrivier, wat elke aand daarop bevestig is tot die 15de, toe Dingaan se impies om die laer saamgetrek was. In 1938 het die Suid-Afrikaanse Spoorweë se publisiteitsafdeling Die bou van 'n nasie / They built a nation vervaardig, met Myles Bourke as Piet Retief, en toneelspelers van die Volksteater-toneelgroep. Die regiseurs was Joseph Albrecht en Pienaar. Cilliers sou in sy Joernaal skryf: 'ek het in my swakheid voldoen aan die begeerte van al die amptenare, ook w


Afrikaans: Uitbeelding van Cilliers se voordrag van die gelofte voor die sowat 400 voortrekkers op 9 Des. 1838 aan die Wasbankrivier, wat elke aand daarop bevestig is tot die 15de, toe Dingaan se impies om die laer saamgetrek was. In 1938 het die Suid-Afrikaanse Spoorweë se publisiteitsafdeling Die bou van 'n nasie / They built a nation vervaardig, met Myles Bourke as Piet Retief, en toneelspelers van die Volksteater-toneelgroep. Die regiseurs was Joseph Albrecht en Pienaar. Cilliers sou in sy Joernaal skryf: 'ek het in my swakheid voldoen aan die begeerte van al die amptenare, ook wis ek dat die meerderheid burgers daarvoor was. ...op 'n kanonwa [is die gelofte voorgedra] ... op 'n eenvoudige wyse so plegtig as die Heer my daartoe in staat gestel het.' English: Reenactment of the vow taken by Cilliers and some 400 voortrekkers on 9 Dec. 1838 at the Wasbank River, and confirmed every evening up to the 15th when the enemy was in view. In 1938 the South African Railways and Harbours public relations department produced Die bou van 'n nasie / They built a nation, which included Myles Bourke as Piet Retief and actors of the 'Volksteater-toneelgroep'. The directors were Joseph Albrecht and Pienaar. Cilliers would recall in his memoirs: 'I conceded in my weakness to the wish of all the officials, also was I aware that the majority of burghers were in favour of it. ... on a canon wagon [was the vow delivered] ... in a simple way, with as much dignity as the Lord enabled me to do.' . Original 1938 92 Cilliers-gelofte, 1938-film, Die bou van 'n nasie


Size: 2773px × 1802px
Photo credit: © History and Art Collection / Alamy / Afripics
License: Licensed
Model Released: No

Keywords: