. Afrikaans: Britse troepe marsjeer in 1877 in Marktstraat ( die latere Paul Krugerstraat) op, in Pretoria, Suid-Afrika. In 1877-78 het Britse magte 'n reeks strafekspedisies uitgevoer teen die Basoeto-, Zoeloe- en Galeka-nasies wat uitgeloop het op die anneksasie van Transkei by die Kaapkolonie. Die foto behoort aan die Van der Waal-versameling van die Departement Biblioteekdienste van die Universiteit van Pretoria, Suid-Afrika. Die Van der Waal-versameling maak deel uit van 'n argief vir Suid-Afrikaanse argitektuur wat deur die argitektuurhistorikus Dr. Gerhard-Mark van der Waal saamges


. Afrikaans: Britse troepe marsjeer in 1877 in Marktstraat ( die latere Paul Krugerstraat) op, in Pretoria, Suid-Afrika. In 1877-78 het Britse magte 'n reeks strafekspedisies uitgevoer teen die Basoeto-, Zoeloe- en Galeka-nasies wat uitgeloop het op die anneksasie van Transkei by die Kaapkolonie. Die foto behoort aan die Van der Waal-versameling van die Departement Biblioteekdienste van die Universiteit van Pretoria, Suid-Afrika. Die Van der Waal-versameling maak deel uit van 'n argief vir Suid-Afrikaanse argitektuur wat deur die argitektuurhistorikus Dr. Gerhard-Mark van der Waal saamgestel is. Русский: На этой фотографии изображены британские войска, марширующие по Маркет-стрит, позднее названной улицей Пола Крюгера (Претория, Южная Африка, 1877 год). В период с 1877 по 1878 год британская армия предприняла ряд карательных экспедиций против племен басуто, зулусов и галека, что привело к аннексии Транскея вплоть до Капской колонии. Фотография входит в коллекцию Ван-дер-Вааля Департамента библиотечных служб университета Претории, Южная Африка. Коллекция Ван-дер-Вааля входит в архив архитектуры Южной Африки, собранный историком архитектуры д-ром Герхардом-Марком ван-дер-Ваалем. Маркет-стрит; Улица Пола Крюгера; Солдаты; Улицы города Français : Cette photographie montre les troupes britanniques défilant sur Market Street, baptisée ultérieurement Paul Kruger Street, à Pretoria, Afrique du Sud, en 1877. En 1877-78, l'armée britannique la


Size: 2732px × 1830px
Photo credit: © The Picture Art Collection / Alamy / Afripics
License: Licensed
Model Released: No

Keywords: