Afrikaans: Pretoria-stasie, Zuid-Afrikaansche Republiek, 1893 Русский: Станция Претория, Южная Африка, 1893 г. Français : Gare de Pretoria, Afrique du Sud, 1893 English: Pretoria Station, South Africa, 1893 中文: 比勒陀利亚火车站,南非,1893 年 Português: Estação de Pretória, África do Sul, 1893 العربية: محطة بريتوريا، جنوب أفريقيا، 1893 Español: Estación de Pretoria, Sudáfrica, 1893 . Afrikaans: 'n Foto van die aankoms van die eerste trein te Pretoria-stasie, Pretoria, in 1893. Spoorwegkonstruksie in Suid-Afrika is aangespoor deur die ekonomiese ontwikkeling wat met die goudmynnywerheid gepaard gegaan het,


Afrikaans: Pretoria-stasie, Zuid-Afrikaansche Republiek, 1893 Русский: Станция Претория, Южная Африка, 1893 г. Français : Gare de Pretoria, Afrique du Sud, 1893 English: Pretoria Station, South Africa, 1893 中文: 比勒陀利亚火车站,南非,1893 年 Português: Estação de Pretória, África do Sul, 1893 العربية: محطة بريتوريا، جنوب أفريقيا، 1893 Español: Estación de Pretoria, Sudáfrica, 1893 . Afrikaans: 'n Foto van die aankoms van die eerste trein te Pretoria-stasie, Pretoria, in 1893. Spoorwegkonstruksie in Suid-Afrika is aangespoor deur die ekonomiese ontwikkeling wat met die goudmynnywerheid gepaard gegaan het, volgend op die ontdekking van goud naby hedendaagse Johannesburg in 1886. Pretoria, die hoofstad van die Zuid-Afrikaansche Republiek, is in 1893 deur 'n spoorlyn met Kaapstad verbind, en in 1895 ook met Durban en Lourenço Marques in Mosambiek (destyds 'n Portugese kolonie). Die foto behoort aan die Van der Waal-versameling van die Departement Biblioteekdienste van die Universiteit van Pretoria, Suid-Afrika. Die Van der Waal-versameling maak deel uit van 'n argief vir Suid-Afrikaanse argitektuur wat deur die argitektuurhistorikus Dr. Gerhard-Mark van der Waal saamgestel is. Русский: На этой фотографии изображено прибытие первого поезда на железнодорожную станцию Претория в Претории (Южная Африка) в 1893 году. Катализатором железнодорожного строительства в Южной Африке послужил экономический рост, связанный с развитием золотодобывающей промышленности после открытия золотых рудников рядом с современным Йоханнесбургом в 1886 году. Претория, бывшая в то в


Size: 2616px × 1911px
Photo credit: © The Picture Art Collection / Alamy / Afripics
License: Licensed
Model Released: No

Keywords: